Magda Szubanski

Magda Szubanski
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Magdalene Mary Szubanski[1]
Geboorte 12 April 1961 (1961-04-12)
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Aktrise, skryfster, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Magda Szubanski (gebore 12 April 1961) is 'n Australiese aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Babe (1995), Babe: Pig in the City (1998), en Happy Feet (2006), en in die televisiereeks Kath & Kim (2002).

  1. Szubanski, Magda. "Magda Szubanski on Twitter: "I love Wikipedia but gosh there are some inaccuracies! My middle name is Mary - NOT Mariana!! #whowritesthisstuff"". Twitter (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 April 2016. Besoek op 9 Julie 2015.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy